Sit die televisie af en doen gou dié fantastiese aktiwiteit met jou kind. Jy kan hulle aan die gang kry, dan kan hulle by jou sit en ander variasies daarvan probeer terwyl jy aandete aanmekaar slaan.

Besoek Handimania vir nog kreatiewe idees vir jou en jou kinders.