Daar was die Arabiese Lente, die vernietigende aardbewings in Christchurch, Japan se verwoestende tsoenami en ‘n hele paar koninklike troues.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gaan kyk ons na die nuusmakers van 2011 en die impak wat die gebeure op die wêreld gehad het.

Ons pak die hoogtepunte en laagtepunte netjies volgens datum oor vier bladsye uit en vul dit aan met pragfoto’s wat die gebeure in beeld vasvang.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.