’n Ongeskikte kassiere, skreeuende kinders, geselsies wat die gangetjie blokkeer en vuil trollies het die potensiaal om enigeen se dag in die supermark te versuur. Maar nooit het ons gedink daar is so baie dinge wat ons lesers warm onder die kraag maak nie.

Ons het onlangs op Facebook gevra: “Watter klein dingetjie by die supermark irriteer jou die meeste?”

Lees ook: Kasregister-kaskenades het dié Huisgenoot-joernalis totaal onkant gevang

Hier is van ons lesers se beste reaksies:

Magda het duidelik iets teen chappies.

Ons almal het dit al ervaar!

Kan hulle nie maar net ’n koffie kry na die tyd nie?

Ons het al almal dit ervaar!

Ons neem aan Zelda bly op ’n studentedorp?

Het jy al ’n gruwelike supermark-ervaring gehad? Laat weet vir ons by web@huisgenoot.com.