Die soekenjin sê in ’n verklaring die gewildheid het nie net afhang van die getal kykers nie, maar ook hoeveel keer dit gedeel is, hoeveel mense daarvan gehou het en watter terugvoer dit ontvang het.

Vier van YouTube se gewildste video’s onder Suid-Afrikaners het oor politiek gehandel in die jaar van ’n nasionale verkiesing.

Die animasievideo oor die Oscar-hofsaak, wat opspraak in die media gemaak het, was ook baie gewild.

Maar die gewildste video is ’n tekenprent deur Rams Comics oor die avonture van Noko Mashaba deur Jonas Lekganyane.

Die animasie handel oor Noko, ’n hoërskoolleerder wat “’n slegte kind is tot hy mors met die verkeerde ou, Skhothane”.

Klik op die skakels om die video’s op YouTube te kyk.

Die 10 gewildste video’s wat Suid-Afrikaners gekyk het in 2014

1. Noko vs. Izikhothane deur Rams Comics

2. Oscar Pistorius Animation: The night Oscar killed Reeva Steenkamp deur enewschannel

3. Julius Malema speech causes a stir in parliament deur News24Video

4. Caught On Camera: Snake Devours Crocodile After 5 Hour Battle deur barcroftmedia

5. ANC Ayisafani - DA TV ad deur DAParliament

6. Mutant Giant Spider Dog (SA Wardega) deur wardegasa

7. EFF takes on Zuma in Parliament deur sabcdigitalnews

8. Julius Malema reacts to Sona 2014 in parliament deur sabcdigitalnews

9. Bars & Melody - Simon Cowell's Golden Buzzer act | Britain's Got Talent 2014 deur BritainsGotTalent09

10. Look Up deur __gu76sZyWzDHosK2G__

Top tien gewildste musiekvideo’s wat Suid-Afrikaners gekyk het in 2014

1. Nicki Minaj - Anaconda

2. Chris Brown - Loyal (Explicit) ft. Lil Wayne, Tyga

3. Katy Perry - Dark Horse (Official) ft. Juicy J

4. Mxit South Africa - Happy South Africa brought to you by Sunlight and Mxit #ShareTheHappy

5. Jason Derulo - "Wiggle" feat. Snoop Dogg (Official HD Music Video)

6. K.O (Feat. Kid X) - Caracara (Official Music Video)

7. Iggy Azalea - Fancy (Explicit) ft. Charli XCX

8. Shakira - Can't Remember to Forget You ft. Rihanna

9. Chris Brown feat. Usher & Rick Ross - New Flame (Explicit Version)

10. Taylor Swift - Shake It Off

Die tien gewildste video’s wat die wêreld gekyk het in 2014

1. Mutant Giant Spider Dog (SA Wardega) deur SA Wardega

2. Nike Football: Winner Stays. ft. Ronaldo, Neymar Jr., Rooney, Ibrahimovic, Iniesta & more deur Nike Football

3. FIRST KISS deur Tatia PIlieva

4. The Voice IT | Serie 2 | Blind 2 | Suor Cristina Scuccia - #TEAMJ-AX deur TheVoiceOf Italy

5. iPhone 6 Plus Bend Test deur Unbox Therapy

6. Bars & Melody - Simon Cowell's Golden Buzzer act | Britain's Got Talent 2014 deur Britain's Got Talent

7. Budweiser Super Bowl XLVIII Commercial – Puppy Love deur Budweiser

8. Devil Baby Attack deur DevilsDueNYC

9. Goku vs Superman. Epic Rap Battles of History Season 3. deur ERB

10. 10 Hours of Walking in NYC as a Woman deur Street deur HarassmentVideo

Top tien gewildste musiekvideo’s wat die wêreld gekyk het in 2014

1. Katy Perry - Dark Horse (Official) ft. Juicy J

2. Enrique Iglesias - Bailando (Español) ft. Descemer Bueno, Gente De Zona

3. Shakira - Can't Remember to Forget You ft. Rihanna

4. Shakira - La La La (Brazil 2014) ft. Carlinhos Brown

5. Jason Derulo - "Wiggle" feat. Snoop Dogg (Official HD Music Video)

6. Iggy Azalea - Fancy (Explicit) ft. Charli XCX

7. Sia - Chandelier (Official Video)

8. Taylor Swift - Shake It Off

9. Meghan Trainor - All About That Bass

10. Nicki Minaj - Anaconda

Bron: Fin24