Sy en haar man Derick Hougaard verwag ’n tweeling.

Dié twee bulletjies se naam gaan Daniël en Eliah wees.

"Ek sit hier by Karlien. My opgewondenheid ken geen perke. Vandag ontmoet ek vir Daniël en Eliah," het Karlien se ma, Ronel Brink, op Twitter gesê.

Karlien is nou tussen 32 en 34 weke swanger.