So het die Suid-Afrikaanse sanger, Danny K, Sondagoggend die nuus gebreek dat hy en sy vrou, Lisa Koppel, vandag weer ouers geword het. En ja, dis weer ’n seun.

It's a BOY!! @lkopgun8 and I are thrilled to announce the arrival of our second son! #Blessed ???

A post shared by Danny K (@dannykj23) on
Kwalik ’n week gelede het ’n trotse Danny K hierdie foto van sy pragtige vrou op Instagram gedeel. Hy beskryf haar as sy koningin.

@meshclub #mbfwct17 #fashionweek

A post shared by Lisa Koppel (@lkopgun8) on

Hul eersteling, Jayden, is die alleroulikste krulkop wat boonop gek is oor sy man-bolla.

Super excited for his first day of school ! ? #growingupsofast #eathimup

A post shared by Lisa Koppel (@lkopgun8) on

So het hulle destyds aangekondig dat hul gesin gaan uitbrei.

Monkeying around ???

A post shared by Lisa Koppel (@lkopgun8) on