“Vandag kan ek uiteindelik die weke begin aftel op een hand... :-))))”

Niemand is nog seker oor presies wanneer en waar die groot dag gaan wees nie, maar dat dit binnekort is, is gewis!