Pres. Jacob Zuma het pas aangekondig dat Suid-Afrikaners vanjaar op 3 Augustus na die stembus gaan om hul kruisies te trek in die munisipale verkiesing.

Die president het in ’n verklaring alle stemgeregtigde Suid-Afrikaners gemaan om seker te maak hulle is geregistreer om te stem, veral die jeug. “Saam kan ons ons demokrasie verder verstewig,” het Zuma gesê.
Almal wat nog nie geregistreer het om te stem nie, of onseker is of hulle geregistreer is, kan nog hierdie naweek vir oulaas by hul naaste stemlokaal gaan aanklop.

Vind hier uit hoe om die naweek te registreer of hoe om uit te vind of jy reeds geregistreer is.

Lees ook op Huisgenoot:

Hartseer nuus vir tannie Evita Bezuidenhout

Kyk: Kan jy die versteekte prentjie binne dié rooi kol sien?

Hoeveel weet jy van Jan van Riebeeck?

Kyk: Hidroliese pers vernietig enigiets – van Lego tot selfone en gholfballe

Ouma oorleef wonderbaarlik ná sy deur veiligheidshek se spitspen deurboor word

Is dit dalk beter om bles te wees?

‘Sy’t ja gesê!’: Geliefde akteur het die skoot omtrent hoog deur ná verlowing