Dit is waar hulle optree:

A photo posted by Lianie May (@lianie_may) on

Lianie May 19 Desember: Hartenbos MacYoung-boeremark, 27 Desember: Port Elizabeth Open Sky-vermaakpark-en-lapa. 14 Januarie: Op Piketberg saam met Jay.
Bobby van Jaarsveld 26 Desember: Mentorskraal op Jeffreysbaai; 27 Desember: Hartenbos; 29 Desember: Stilbaai-gemeenskapsaal; 30 Desember: Port Elizabeth Open Sky-vermaakpark-en-lapa.

A photo posted by Kurt Darren (@kurtdarren) on

Kurt Darren 20 Desember: Musiekfees by Gateway Theatre of Shopping in Durban; 22 Desember: Klippiesfees by Klipdraai-karavaanpark op Meyerton; 23 Desember: ATKV Natalia; 27 Desember: ATKV Drakensville; 28 Desember: ATKV Klein-Kariba; 29 Desember: ATKV Die Eiland; 30 Desember: Super-Sokkie Carnival City; 9 tot 13 Januarie: Bok Radio-bootvaart.

A photo posted by Casper Aucamp (@caspercmp) on

Theuns Jordaan 20 Desember: Swakopmund in Namibië; 27 en 28 Desember: Bush Lapa op Heroldsbaai; 30 Desember: Jolly Dolphin op Jeffreysbaai.
Franja du Plessis Sy kuier op 6 Januarie by die Kranskopfees op Nylstroom en op 27 Januarie by Hoërskool Upington.

Dewald Wasserfall

20 Desember: Jolly Dolphin op Jeffreysbaai; 23 Desember: ATKV Hartenbos vir ’n seefront-konsert; 31 Desember: Oppieplaas-musiekfees op Badplaas.