Volgens E! News was Jennifer Lawrence en Nicholas Hoult al van 2011 ’n aan-en-af paartjie gewees, maar nou is dit finaal tussen die twee.

Dit was glo ’n “vriendskaplike-besluit” en hulle het uitgemaak omdat hulle te veel tyd uitmekaar  uit moes spandeer om aan hulle loopbane te werk.

Ai, dis regtig hartseer! Wat dink julle?

-          Janine Nel