Dit lyk asof een van SA se goue paartjis se paadjies geskei het. Volgens ’n bron na aan een van die twee het Francois Hougaard en sy modelmeisie, Chelsea le Roux, uitgemaak.

[caption id="attachment_89298" align="aligncenter" width="601"]Francois Hougaard en die model Chelsea Le Roux. FOTO: Instagram Francois Hougaard en die model Chelsea Le Roux. FOTO: Instagram[/caption]

“Francois en Chelsea het hul verhouding beëindig,” het die bron gesê.

Die paartjie het mekaar verlede jaar ontmoet en was onskeibaar. Hul Instagram-profiele was vol foto’s van hulle twee saam, maar die afgelope weke daar skielik niks.

[caption id="attachment_89297" align="aligncenter" width="600"]Hulle was onafskeibaar. FOTO: Instagram Hulle was onskeibaar. FOTO: Instagram[/caption]

En ons het so gehoop dat hulle eindelik sou afhaak!

- Elana Marais