Deel gerus jul sneeufoto's met ons op Facebook of @huisgenoot op Twitter

Volgens Snow Report SA is die volgende bergpasse gesluit as gevolg van hewige sneeuneervalle

N9 by Lootsbergpas tussen Middelburg & Graaff Reinet N6 by Penhoekpas tussen Aliwal North & Queenstown R58 by Barklypas tussen Barkly East & Elliot R56 by die Boesmanshoekpass tussen Steynsburg & Elliot Daar is geen alternatiewe roetes in hierdie stadium nie Vanoggend soek jy jou motor onder die sneeu

Prentjie-mooi verwelkoming – Sanipas Penhoek-pas in die Oos-Kaap bedek deur sneeu Ons hoop daar is ’n kaggel aan die brand Oos-Kaap en Lesotho Loskop en Platberg word nie vergeet nie Hogsback bibber saam Stormberg is ook toe onder 'n wit kombers