Jy gaan dalk twee keer dink na jy gesien het watse kattekwaad hulle tydens hul nege lewens op aarde kan aanvang. Veral as daar kos ter sprake is. Selfs nie 'n deur, hetsy yskas of gewone deur is genoeg om te keer nie.

Gedink dit spook toe die stuk koek op die tafel begin rondskuif? Kyk net hoe vernuftig krap daardie wit voorpootjie die bordjie nader van 'n onverwagte hoek.

Gelukkig was die katte se manewales nie geheel en al 'katastrofies' nie