Stuur vir ons ‘n foto van hoe jy en jou geliefdes of kollegas die troue kyk en dalk wen jy een van ons lekker pryse – ontwerpers-skootrekenaarsakke van Apple of ‘n Griffin Edifier iPod-speler.

Jy kan die foto’s op ons Facebook-blad oplaai of epos na web@huisgenoot.com of MMS na 083-286-7105. Onthou om vir ons te laat weet wie op die foto’s is en hoe julle die dag deurbring.