Daar’s natuurlik ligsabels, stormtroepe en fassinerende oorlogstuie. Jy sien ook skramsweg gunstelingkarakters soos Han Solo (Harrison Ford) en sy getroue Chewbacca.

Kyk die lokprent hier

Bron: YouTube.com