Kan jy glo die Huisgenoot, YOU en DRUM Days of the Dinosaur-uitstalling is uiteindelik in Kaapstad? Die uitstalling het sy deure Vrydag by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum oopgemaak en kaartjies is besig om blitsvinnig uit te verkoop! Maak gou om jou kaartjies te koop voor dit te laat is. Klik hier vir nog inligting en om kaartjies te koop.

Hier is 'n paar agter-die-skerms foto's van die dinos in Jozi:Day of the dinosaurs

Day of the dinosaurs

Day of the dinosaurs

Day of the dinosaurs

Day of the dinosaurs

Day of the dinosaurs