Sewe maande en 49 hofdae later is Oscar Pistorius op Dinsdag 21 Oktober gevonnis. Hier is 30 foto's wat sy verskillende emosies tydens die opspraakwekkende saak vasgevang het.

[post-slider]

Foto's: Sapa