Onthou jy Sasol se "glug-glug"-TV-advertensie? Kan jy glo dit is al 24 jaar terug? Dit is vir die eerste keer in 1991 uitgesaai en was vir drie jaar op die kassie.