Die spieël neem ’n foto wanneer jy voor dit staan; LED-ligte flits sodra dit die foto neem en plaas dit dan direk op jou sosialemediaprofiele.

Kyk bietjie hier!