Sukkel jou tiener met haar gewig en jy bekommer jou dat sy haar tot ongesonde kitsdiëte sal wend?

Hier is twee week lange eetplanne wat deur ’n span dieetkundiges saamgestel is en die eerste keer in Huisgenoot-wendiëte verskyn het.

Laai dit hier af:

Fight Flab eating plan

Fight Flab eating plan week2