Ons verslaggewer het met 'n paar Springbokke gesels na hul aankoms op die lughawe. Hulle praat met ons oor die belangrike vroue in hul lewe en wie natuurlik sjokolade en blomme op Vrouedag 2013 gaan ontvang .