Die model Suki Waterhouse (24) se nuwe rolprent, Pride and Prejudice and Zombies, word op Donderdag 11 Februarie uitgereik.

Sy is egter nie die enigste model wat vandeesweek die teaterskerms gaan verfraai nie. Naomi Campbell (45) vertolk ook ’n snaakse kamee-rol in Zoolander 2.

Is dit deesdae hoogmode vir modelle om in aktrises te ontpop? Ons beskou die tendens van nader.

[post-slider]

© Cover Media

Ander stories op Huisgenoot.com:

‘Demensie kan vertraag word deur ’n goeie sekslewe ná die ouderdom van 50’

Staatsamptenaar draai ses jaar lank stokkies – sonder dat iemand dit agterkom

Ken jy bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars se regte naam?

Opgewondenheid oor nuwe kankerbehandeling