Dit wys die band tussen ’n jong man en sy labrador, en fokus op geliefdes wat bekommerd is wanneer iemand nie terugkom van ’n aand uit nie.

'Die advertensie is al meer as 18 miljoen keer op YouTube gekyk.'

Die advertensie is genaamd Friends are Waiting en wys ’n reeks beelde wat die band tussen ’n man en sy hond wys, voor hy die huis met ’n sespak bier verlaat en vir die hond sê: “Ek sal jou later sien.”

Die advertensie is al meer as 18 miljoen keer op YouTube gekyk.