Die Laan se Errol en sy Cindy is al jare saam,en nou het hy met egte Kaapse flair die jawoord gevra.

Hy het twee weke met die ring in sy rugsak rondgeloop tot die regte oomblik gekom het.

Toe, op ’n somermiddag bo-op Tafelberg met Kaapstad wat prentjiemooi onder hom en sy meisie uitstrek, het 7de Laan se Errol gewys hoe ’n romantiese man hy eintlik is.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.