Die 77-jarige pous Franciscus het per ongeluk die f-woord laat val tydens ’n toespraak oor die toestand in Oekraïne.

Hy het “cazzo (wat f**) beteken in plaas van “caso” (wat “byvoorbeeld” beteken) gebruik.

Sy glipsie is onmiddellik aanlyn geplaas waar dit soos veldbrand versprei het.

Die Vatikaan het geweier om kommentaar te lewer.