Hier is ’n paar eenvoudige video’s wat jou presies wys hoe om die perfekte Picanha-steaksosaties en braaipaai vir die kole te maak. As jy pa ’n ruskans wil gee, kan jy dit selfs self braai.

Picanha-steaksosaties

Braaipaai

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.