Power Beat, ‘n ‘beat box’-musikant, het dié video op YouTube gelaai van ’n ou vrou wat tog te lekker op sy musiek dans. Dit reeds meer as 2.5 miljoen keer op YouTube gekyk.

Terwyl die gehoor haar toejuig het sy bewegings uitgehaal wat die energieke spulletjie lelik op hul neuse laat kyk het!

Kyk hier na haar ongelooflike danspassies:

Bronne: YouTube, Daily Mirror