Hy het duidelik nie besef dit was ‘n wolfspinnekop waarmee hy te doene gehad het nie. Volgens Live Science dra wolfspinnekoppe vir ‘n redelike tyd van hul kleintjies se jong lewe, hul kleingoed binne-in hul eie lywe.

Vroulike wolfspinnekoppe lê hul eiers en ‘draai’ hulle dan in sy toe om ’n sak te vorm. Die eiersakke bly in hul spinorgaan tot dit uitbroei.

Verskeie dae nadat die eiers uitgebroei het, heg die spinnekoppes hulle stewig aan hul ma se rug vas.