Aan die einde van die stuk vee sy met ’n uiters nonchalante beweging die skoenlapper liggies weg. Wat ’n magiese vertoning!