Trek aan daardie rooi swembroekie en kom wys jou staal vir ‘n goeie doel.

Bespreek vir Skouspel!

Die DaREDevil-byeenkoms moedig mans aan om op 4 November in pikante, rooi swembroekies deur die strate te hardloop met die doel om bewustheid te skep rondom alle soorte kanker.

Mans is gewoonlik te skaam om te erken dat hulle bekommerd is oor hulle gesondheid en nou is beslis nie die tyd om van die waarheid weg te hardloop nie.

Die DaREDevil-byeenkomste vind in Johannesburg, Durban en Kaapstad plaas. Klik hier vir al die inligting wat jy benodig.

Volg Huisgenoot op Twitter.