Ons dink: 2/5

Die opwinding oor die Britse koninklike troue het dalk al oorgewaai, maar baie aanhangers vanWilliam en Catherine wil graag die betowering herleef, al is dit net in oudio-formaat.

Die hoogtepunte sluit in die bruidspaar se beloftes, die aartsbiskop van Canterbury se preek en hope musiek. As jy op TV na die gebeurtenis gekyk het, sal jy weet wat om te verwag.

Volg Huisgenoot op Twitter.