OP ’n heerlike Kaapse herfsmiddag kom vier vroue langs ’n swembad bymekaar vir die maandelikse vergadering van hul unieke klub. En al strek elkeen haar in ’n gemakstoel uit met ’n glasie in die hand, is hul gesprek ernstig, driftig en bitter.

Hulle noem hulself die Gay Wives’ Club en die vier geskeide ma’s met altesaam 10 kinders vaar uit teen gay mans wat trou en kinders kry, net om hul gesinne jare later te verlaat en alleen deur die pyn te laat worstel. Want dit is wat met elk van hulle gebeur het.

Lees die volledige artikel in die Huisgenoot van 5 Mei 2011