Dit was net nog ’n gewone dag toe die Instagram-gebruiker @yourmahm ’n foto met sy GoPro neem en sy kat, Manny, aan die kamera met sy pootjie raak presies soos iemand wat ’n selfie neem.

Happy Friday!! #selfiecat #gopro

A photo posted by @yoremahm on
Só beïndruk was hy met sy kat se "selfie"-vaardighede, dat hy daar en dan besluit het om te kyk of Manny dit weer sal doen.

Goooooood Morning! #selfiecat #squad #gopro #pitbull #rottweiler

A photo posted by @yoremahm on

"Hy steek sy pootjie uit na die GoPro. Dit neem sekondes om vas te vang," het @yoremahm aan Mashable gesê.

#selfiecat #GoPro

A photo posted by @yoremahm on

Dit het duidelik gewerk.

#selfiecat #sunset

A photo posted by @yoremahm on

Nou het Manny die selfie-kat meer as 100,000 volgelinge op Instagram.

#gopro#sunset#rottweiler

A photo posted by @yoremahm on

Al wat ons sê is dié katjie mag maar.

Bronne: Instagram.com, mashable.com

Lees ook:

Hondjie klap saam op sy gunsteling-liedjie

Hond se glimlag maak hom oornag ’n internetsensasie