Toe Kory, ’n betaalde intern by die advertensieagentskap iris Worldwide gevang word dat hy slaap, het sy lighartige kollegas besluit om ’n bietjie pret met Photoshop te hê.

En die resultaat is skreeusnaaks.

Op foto’s wat ’n kopieskrywer bekend as Becca op Reddit gedeel het, is Kory se foto op klassieke situasies ingevoeg. Dit het hom in ’n kits in ’n internetsensasie omskep.

[caption id="attachment_125113" align="alignnone" width="600"]Foto: Imgur Foto: Imgur[/caption]

Lees ook: Kry só daardie salarisverhoging wat jy al lank voor wens

“Ons kantoor in Atlanta veral het ’n wonderlike en unieke kultuur wat ons in staat stel om ongelooflik hard te werk, maar ook af en toe die gek te skeer,” het Becca aan Mashable gesê, en bygevoeg Kory werk uiters hard en studeer ook voltyds.

[caption id="attachment_125117" align="alignnone" width="602"]Foto: Imgur Foto: Imgur[/caption]

“Ons span val nie gewoonlik by die werk aan die slaap nie, maar ons kantoor het baie gerieflike sitkeuses en ons speel af en toe Enya. Dus was dit bestem om die een of ander tyd te gebeur.”

[caption id="attachment_125131" align="alignnone" width="600"]Foto: Imgur Foto: Imgur[/caption]

[caption id="attachment_125132" align="alignnone" width="569"]Foto: Imgur Foto: Imgur[/caption]

Lees ook: Dié broer en suster gaan nooit weer kan slaap weens ’n seldsame en ongeneesbare breinsiekte

“Ons almal respekteer en hou van mekaar. Daarom kan ons een van ons werknemers as Voldemort op ’n foto indokter en ons ons almal weet dit word uit werkplekgeskikte liefde gedoen.”

[caption id="attachment_125133" align="alignnone" width="601"]Foto: Imgur Foto: Imgur[/caption]

[caption id="attachment_125134" align="alignnone" width="600"]Foto: Imgur Foto: Imgur[/caption]

[caption id="attachment_125135" align="alignnone" width="600"]Foto: Imgur Foto: Imgur[/caption]

Bronne: reddit.com, mashable.com

Ander stories op Huisgenoot.com:

‘Hulle gil, skree en baklei in hul slaap!’: Kenners gee raad as jou geliefdes aan vreesaanvalle snags ly

Nutella, Nike, Huawei: handelsname wat jy waarskynlik al die tyd verkeerd uitspreek

Sadag-hulplyn: Dis hoe ’n vriendelike, empatiese stem aan die ander kant van ’n telefoonlyn iemand se lewe kan red

Testikulêre kanker: Wat elke man moet weet