En hierdie totaal onweerstaanbare skapie sal help.

Winter is 'n hanslam wat die Vine-gebruiker Life of Shannen grootmaak. "Hy is gevind waar hy koud en swak op sy eie was, so toe neem ons hom en en sorg vir hom," vertel Shannen. En dit lyk vir ons asof hulle baie goeie werk doen! Winter is so deel van die huishouding, hy kom letterlik aangehuppel as sy naam genoem word. Wie wil nou fokus op die negatiewe as daar soveel geluk opgesluit kan lê in 'n huppelende skapie?

Lees ook: Skaap se glipsie op nasionale televisie

Lees ook: Nie ‘n wolhaarstorie nie: skaap verloor 42 kg se wol ná eerste skeer