hougaard verjaarsdag

Derick het die prettige foto op Facebook geplaas met die woorde: “My lekkerste party nog ooit gehad vanoggend half 8 tot half 10... En toe pass die eregaste uit. Hulle was moeg van die excitement!!! #6maande”

Bobby van jaarsveld het ook op Facebook gesê dat dit ‘n besige verjaardagmaand is:

“’n hele klomp verjaarsdae en ons eet sommer baaaaaie koek die maand !!! My sussie Cara is gister 17! baie lief vir jou! Karlien van Jaarsveld & Derick Hougaard se 2, Daniël & Eliah is 6 maande oud vandag!!! En De Waal Bothma vier sy 25ste! Geluk Wallie!!”

- Suzanne Venter