Dosyne waterliefhebbende honde ding in verskeie kategorieë mee, na gelang van hul grootte en gewig, om dié titel te verower. Met behulp van hul eienaars, vaar dié harige branderplankryers die waters in om ’n lekker brander te vang. 

Foto's: The Bigger Picture/Reuters Surf City Surf Dog-kompetisie Surf City Surf Dog-kompetisie Surf City Surf Dog-kompetisie Surf City Surf Dog-kompetisie Surf City Surf Dog-kompetisie Surf City Surf Dog-kompetisie Surf City Surf Dog-kompetisie Surf Dog Joey, a West Highland Terrier, bails on his surfboard while competing in the Surf City surf dog competition in Huntington Beach