Gaan kyk die video hier:

Nog goeie nuus is dat Ster Kinekor Entertainment en Ballade vir ‘n Enkeling ‘n landswye voorskou van die fliek vir die publiek op Woensdagaand 18 Maart 2015 gaan bied. Dus, as jy nie langer kan wag tot Vrydag 20 Maart 2015 nie, is dit die beste nuus ooit!

Die voorskou van die film sal Woensdagaand 18 Maart 2015 by Ster-Kinekor, Nu Metro en onafhanklike teaters landswyd vertoon word.

- Suzanne Venter