Vandag loop die Kimberliete behoorlik deur - reën en hael laat die strate soos riviere lyk. Wees veilig as jy jouself in die omgewing bevind. Onthou: Ligte aan, verminder spoed en wees op die uitkyk vir moontlike drywende voorwerpe in die pad.   Water net waar jy kyk

En die reën kom in emmers neer Bruin watergolwe BMW se kind kniediep in die water