Dit is jaarliks Hollywood se mees glansryke geleentheid. Hier is 'n lys van die Oscar-wenners vir 2013:

Beste akteur in 'n ondersteunende rol:Christoph Waltz, Django Unchained

Beste animasie-kortfilm: Paperman

Beste animasie: Brave

Beste kostuumontwerpAnna Karenina, Jacqueline Durran

Beste grimering en haarstileringLes Misérables

Beste dokumentêre film - kort: Inocente

Beste dokumentêre film:  Searching for a Sugar Man

Beste buitelandse film:  Amour (Oostenryk)

Beste aktrise in 'n ondersteunende rol: Anne Hathaway, Les Miserables

Beste liedjie: "Skyfall," Adele Adkins & Paul Epworth; Skyfall

Beste regisseur: Ang Lee, Life of Pi

Beste akteur: Daniel Day-Lewis, Lincoln

Beste aktrise: Jennifer Lawrence (Silver Linings Playbook)

Beste fliek: Argo (Grant Heslov, Ben Affleck, George Clooney)