Chris Rockey, ’n plaaslike fotograaf en gereelde besoeker aan die dieretuin, vertel dat Kivu een oomblik nog rustig gesit het en die volgende oomblik verwoed begin klouter en rondswaai het. Besoekers aan die dieretuin is geheel en al beïndruk met Kivu se spoed en krag in aksie.

Sedert Kivu in 2006 by die dieretuin aangesluit het, het hy vinnig gewildheid onder besoekers verwerf, veral omdat hy so graag met sy krag spog. ‘n Regte spiertier met swier.

Kyk hier na die video met so paar foto’s van sy oefenprogam:

Bronne: Daily Mirror, YouTube, Facebook