Waar bekendes te vinde is, kan jy maar weet: Average Rob is ook daar. Hy heul met die rykes, beroemdes en soms ook berugtes danksy sy vernuftige Photoshop-vermoëns. En hy dryf heerlik die spot deur die alledaagse kinkel wat hy inbou. Soos daardie opruim-aksie terwyl Barack Obama met die hond op die mat speel. Of 'n intieme foto van Brad en Angie kry skielik 'n derde persoon by. Hier is 10 van die bestes. 1. "Rus in vrede, Brad en Angelina. Vir altyd in ons hart"

A photo posted by AVERAGE ROB (@averagerob) on

2. "Waartoe het ek nou weer ingestem?"

A photo posted by AVERAGE ROB (@averagerob) on
3. "Oomblikke voordat ek my werk verloor het."

A photo posted by AVERAGE ROB (@averagerob) on

4. "Ai Taylor, tel tog net die Lego op as jy klaar gespeel het!"

A photo posted by AVERAGE ROB (@averagerob) on

5. "Die aakligste werk in die Withuis."

A photo posted by AVERAGE ROB (@averagerob) on

6. Selfs Adele spring hom nie vry nie.

A photo posted by AVERAGE ROB (@averagerob) on

7. "Dankie, koninging Elizabeth, dat u my met ope arms in Engeland ontvang het."

A photo posted by AVERAGE ROB (@averagerob) on

8. "Wie't nou 'n rugsak nodig as Justin Bieber jou goed kan dra?"

A photo posted by AVERAGE ROB (@averagerob) on

9. So speel Rob, Kim en Kanye glo PokèmonGo.

A photo posted by AVERAGE ROB (@averagerob) on

10. "Moet nooit vir Eleven sê sy lyk soos 'n seuntjie nie!"

A photo posted by AVERAGE ROB (@averagerob) on