Maar voor ons jou oorlaat om te raai wie die persoon in die foto nou eintlik is, net ’n herinnering:

Hierdie is Tom Hanks, die ster van films soos Apollo 13, Forrest Gump en Sully:

En hierdie is Bill Murray, die skreeusnaakse ster van ’n rits flieks soos Groundhog Day en die oorspronklike Ghostbusters:

So wie is die persoon in hierdie foto? Is dit Tom Hanks of is dit Bill Murray?

[caption id="attachment_143095" align="aligncenter" width="600"]Wie is die persoon in hierdie foto? Foto: Facebook Wie is die persoon in hierdie foto? Foto: Facebook[/caption]

Kyk mooi. Wie dink jy is dit?

[caption id="attachment_143096" align="alignnone" width="776"]Foto: Facebook Foto: Facebook[/caption]

Wil jy ’n raaiskoot neem?

Indien jy nie meer kan wag om uit te vind nie, kliek hier om te sien wie dit eintlik is.