Flooze is in die Kaap my tjomma. Vir one night only. Jy sien haar op 7de Laan, kom watch jaar nou op die verhoog by Barnyard Willowbridge (Durbanville) op 5 Desember om 19:00.

Vir meer navrae oor hierdie eksklusiewe vertoning kontak (021) 914 8898.

Wie is die Flooze nou eintlik? Is sy kommin of is sy cool? Beantwoord elke dag ‘n vraag oor die Flooze en jy kan dubbelkaartjies wen na haar Kaapse CD-bekendstelling.

Kom vind uit wie die girl is. Staan die kans om dubbelkaartjies na die vertoning te wen.

Neem so deel:

SMS die woord FLOOZE, gevolg deur die antwoord, jou naam en van na 34922 voor 17:00 op Vrydag, 25 November. ‘n SMS kos R1,50. Die borg sal die wenner kontak.

Volg Huisgenoot op Twitter.