.

Haar kans op oorlewing was uiters skraal."Mense gee om vir jou" het haar man haar bly aanmoedig om vas te byt en deur te druk. Rachael het behandeling in Kalifornië en Portugal ondergaan. In 'n stadium het haar liggaam op geen van die onderskeie behandelings reageer nie.

In Mei-maand vanjaar het sy geglo geen hospitaal sal haar help nie. So het Huisgenoot destyds oor haar hartseer en hulpeloosheid geskryf.

"Hulle het nie besef die brein saam met die liggaam moet werk nie" vertel sy. "Uiteindelik het ek gevoel ek word met respek behandel, en ek het nie geweet of ek dit verdien nie."

Rachael se pad na herstel gaan nog lank duur, maar sy's reeds besig om talle ander te inspireer met haar deursettingsvermoë om te oorleef.

BRON: YouTube