Hulle het vir meer as 150 miljoen jaar die wêreld regeer en NOU IS HULLE TERUG!

Maak gereed vir die ervaring van ’n leeftyd.

Die hele gesin sal die Days of the Dinosaur-uitstalling geniet. Dié ervaring is ontwerp om opvoedkundig, interessant en pret te wees.

Die wêreldberoemde uitstalling bring meer as 45 bewegende dinosourusse na Suid-Afrika. Daar is ook ’n skedel van ’n 13m lang T Rex-skedel en ’n 10, Lambeosourusskedel sodat jy kan sien hoe ’n lewensgroot dinosourus werklik gelyk het.

Daar is ook ’n verskeidenheid opvoedkundige vermaak vir die hele gesien.

Ons het fantastiese verblyfpakkette beskikbaar vir diegene wat ’n hele ervaring van die uitstappie wil maak.

  • SANDTON INTERNASIONALE KONFERENSIESENTRUM VAN 20 JUNIE TOT 20 JULIE,
  • KAAPSTADSE INTERNASIONALE KONFERENSIESENTRUM  VAN 02 TOT 21 AUGUSTus 2014

KLIK HIER vir meer inligting oor die pakette KLIK HIER vir jou besprekingsvorm

Deel met ons: stuur vir ons 'n e-pos by web@huisgenoot.com, of gesels saam op Facebook of Twitter.