Terwyl sy die middag by die huis voor die televisie gelê het, het haar honde onrustig om haar voete bly draai.

Sy het met hulle geraas om tog net end te kry, min wetend haar hondekinders se skerp neuse waarsku hulle oor die verskriklike gevaar wat kom . . .

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gesels Alet van Zyl met Mariëtta Kruger die veteraan van radio en televisie oor die dag wat haar huis in vlamme opgegaan het.

Maar moet nie vir een oomblik dink sy sit en treur nie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.