Met ’n voorkoms meer soos ’n lid van ’n seunsgroep in die 90’s as ’n byderwetse internasionale popster het Justin Bieber oor die afgelope naweek met ’n nuwe voorkoms gespog.

Justin was Sondag by die opening van die nuwe West Coast Customs-winkel in Burbank, Kalifornië. Die ster was die naweek besig; buiten dat hy tyd in die salon deurgebring het, het hy nou weer by ’n nuwe huis in Beverly Hills ingetrek.

A photo posted by Justin Bieber (@justinbieber) on

Ekstra bron: dailymail.co.uk