Die kleinding is in Augustus 2015 gebore en het omtrent stempels in haar paspoort. En al is sy is nog nie eens twee jaar oud nie, het sy Woensdag haar 88ste vlug onderneem.

??88 #travelingtoddler ??

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on
Sue hou altyd rekord van die spesiale oomblikke op haar dogter se reise.

#79 ??

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on

#75 ??

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on

Die gesin reis na waar ook al JP se krieketwedstryde hom neem. Hulle was onlangs in Nieu-Seeland, waar JP in die Proteas se toetsreeks teen die Kiwi’s gespeel het.

Durbz?JHB #54

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on

Sue deel ook graag foto’s van die interessante en mooi plekke wat hulle besoek. Sy benut hul tyd om oor die wêreld heen gedurig allerlei prettige aktiwiteite op haar wenslysie aan te durf. Sy het onder meer onlangs saam met wilde dolfyne geswem en ’n valskermsprong aangepak.

Skydiving in the adventure capitol of the world ??#skydive #queenstown

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on

Have stories to tell.. Not stuff to show..

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on

En ons kan nie genoeg kry wanneer Sue die selfoonkamera vir foto’s en video’s van Isabella nader trek nie. Die oulike kleinding glimlag omtrent vir die kamera. Hier is van kostelike foto’s en video’s wat Sue onlangs van Isabella gedeel het.

Family ??off before we depart to opposite sides of the ? #GypsyLife ???

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on

So much love??

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on

?

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on

Gautrain Debut?

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on

Twinning and waving at everyone and everything is mandatory at all times ?

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on