Die twee slegste wagwoorde is “123456” en “password”. Dié twee is al sedert 2011 heel bo aan die lys. Nuwe wagwoorde wat op dié lys verskyn, is “696969”en “batman”.

Kubersekuriteitskenners meen hoe moeiliker dit is om ’n wagwoord te onthou, hoe veiliger is dit.

Bruce Schneier, kubersekuriteitskenner by die nuustydskrif Time, stel voor dat jy ’n frase kies en die eerste letter van elke woord, ’n nommer en simbool van elke woord en leestekens kombineer om jou eie wagwoord te maak.

Kyk hier na die volledige lys van die 25 onveiligste wagwoorde:

1. 123456

2. password

3. 12345

4. 12345678

5. qwerty

6. 123456789

7. 1234

8. baseball

9. dragon

10. football

11. 1234567

12. monkey

13. letmein

14. abc123

15. 111111

16. mustang

17. access

18. shadow

19. master

20. michael

21. superman

22. 696969

23. 123123

24. batman

25. trustno1

Bron: TIME, Popular Mechanics